Modulekode | MWT 867 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Departementele keuring WHP-standaarde: Ontwerp en implementering van standaarde van werknemerhulpprogramme, met klem op die advieskomitee, behoeftebepaling, diensleweringsisteme, beleid en implementering. Bestuur en administrasie van werknemerhulpprogramme, met klem op prosedures, personeelvoorsiening, rekordstelsels, professionele aanspreeklikheid, vertroulikheid en etiese aspekte. Direkte WHP-dienste: bestuursopleiding en bemarking. Skakeling en evaluasie van die WHP. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DS |
Kontaktyd | 8 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App